Wednesday 25 July 2012

Deon Meyer - 13 uur



Here you are – an Afrikaans e book – the first one I have ever seen on the internet.

Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos 'n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het.

Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, 'n jong meisie se lyk le langs St. Martini, die Lutherse kerk bo in Langstraat.

Die vorige aand nog het hy gedink dit gaan vir hom 'n spesiale dag wees: Die begin van 'n nuwe era in sy loopbaan, as mentor van 'n groep jong swart en bruin speurders. En hy verwag nuus oor sy bevordering. 'Kaptein Bennie Griessel'. Dit klink vir hom reg. Behoort 'n redelik normale dag te wees. Tot sy jong span polisiemense begin stry, baklei, struikel. Met die kerkmoord. Met die middeljarige, alkoholis-vrou wat haar man, 'n groot gees in die Afrikaanse musiekbedryf, twee keer met sy eie pistool deur die hart geboor het. Met die soektog na die Amerikaanse toeris.

 Terwyl die diplomatieke telefoonlyne vuurwarm gebel word en selfs die Minister begin druk toepas, sodat die hele mentor-ding soos mis voor die son verdwyn en Griessel self moet inklim om die gemors te probeer red.

Om nie eens te praat van sy persoonlike probleme nie.Sy bankrekening lyk sleg, hy stoei nog met die dranklus, sy vervreemde vrou Anna bel uit die bloute en se vanaand is die aand dat hulle oor die toekoms moet gesels. Weet sy van die 26-jarige rekenaartegnikus met die aansienlike borste wat hy gisteraand, in 'n oomblik van swakheid, op sy sitkamerbank beetgekry het?

 Boonop kondig sy vriend en kollega Mat Joubert aan dat hy die SAPS gaan verlaat, en dan bel sy seun Fritz met die nuus dat hy klaar is met skool, hy gaan kitaarspeler word in 'n rock-groep met die naam van 'Wet & Orde'. En dan, net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle vir Bennie Griessel. Reg in die hart.

Redelik normale dag, jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.

Laai hier af


Saturday 21 July 2012

Joseph Olshan - Cloudland


A stunning literary thriller set in rural Vermont from the much praised author of Nightswimmer and Clara's Heart



Once a major reporter for a national newspaper, Catherine Winslow has retreated to the Upper Valley of Vermont to write a household hints column. While out walking during an early spring thaw, Catherine discovers the body of a woman leaning against an apple tree near her house. From the corpse’s pink parka, Winslow recognizes her as the latest victim of a serial killer, a woman reported missing weeks before during a blizzard.



When her neighbor, a forensic psychiatrist, is pulled into the investigation, Catherine begins to discover some unexpected connections to the serial murders. One is that the murders might be based on a rare unfinished Wilkie Collins novel that is missing from her personal library. The other is her much younger lover from her failed affair has unexpectedly resurfaced and is trying to maneuver his way back into her affections.



Elegant, haunting and profoundly gripping, Cloudland is an ingenious psychological trap baited with murder, deception and the intricacies of desire.
Link removed by administrator